top of page

Farms in the South

The farms in the South have always been considered as great small livestock farms, including sheep, goats and Ostrich farming. Some areas in the south also make great Guest Farms as they are on route to Tourist hotspots. These include farms in the Maltahohe, Helmeringhausen and deep south such as Keetmanshoop and Aroab. Contact us for monthly updates
MOOI MALTAHOHE PLAAS (4600 Ha)

VIND MEER UIT

 

KOOS BERGH

081 128 4492

  • Die plaas is 4600 Ha groot
  • Die is totaal jakkalsproef omhein
  • Bestaan uit 8 interne kampe. Gewone stock proef drade
  • 4 Boorgate op die plaas, almal toegerus met sonpompe
  • 6 Poste wat baie mooi opgebou is 
  • Laaikrale
  • Drakrag is 1:5 KVE en 1:30 GVE. 
  • Krag op die plaas word voorsien deur middel van n sonkrag stelsel en n battery stelsel
  • Die geboue bestaan uit n 3 slappkamer huis, stoorkamers, werkershuise en nog meer
  • Die plaas is in CC registreer
  • Waiver beskikbaar

N$ 4 600 000

PRAGTIGE KALKRAND PLAAS (7800 Ha)

VIND MEER UIT

 

KOOS BERGH

081 128 4492

  • Die plaas is 7800 Ha groot
  • Bestaan uit 15 kampe met stock proef drade
  • 3 Poste met kleinvee en grootvee verwerkings krale
  • Lamhokke en verwerkings krale by die hoof opstal
  • 5 Ingerigte boorgate : 4 is ingerig met windpompe en 1 met elektriese pomp
  • Sement damme met netjiese krippe by al die poste, asook n grond dam wat met klip uitgebou is.
  • Die plaas is jakkalsproef omhein en bestaan uit 2 jakkalsproef blokke
  • Laaibank en laaikrale
  • Nampower  krag voorsiening
  • Wild : 350 Springbokke
  • Pragtige 4 slaapkamer huis met badkamers, stoep, slag geriewe, swembad, grasperk
  • Groot skuur, werkers huise, buite geboue, dubbel motorhuis en meer 
  • Drakrag is 1:4 (KVE) en 1: 16 (GVE). So jy kan lekker met 1950 skaap boer, asook bees

N$ 13 650 000

INGERIGDE KALKRAND KLEINVEE PLAAS 

VIND MEER UIT

 

KOOS BERGH

081 128 4492

Sold!

N$ 9 750 000

bottom of page